Principal PLUS

Principal+ is ‘n volle geïntegreerde Administrasie, Finansies en Kommunikasie stelsel vir skole. Die stelsel is 100% web-gebaseerd wat beteken dat u slegs ‘n internet konneksie nodig het om die stelsel te bedryf! Geen lêerbediener is nodig by die skool nie en die stelsel is altyd aanlyn beskikbaar. Skoolbestuursagteware was nog nooit so eenvoudig nie!

Die stelsel is 100% web-gebaseerd en totaal geïntegreerd!

Alle Administrasie, Finansiële, Kommunikasie en Bestuurstake word in die stelsel gefasiliteer. Direkte rapportering aan die Departement van Onderwys, LURITS en die Beheerliggaam maak Princiapl Primary die vanselfsprekende keuse.

Principal+ fasiliteer rapportering aan alle betrokke rolspelers!

Principal+ is ‘n multi-taal stelsel en ondersteun tans beide Afrikaans en Engels. Dit kan per gebruiker gestel word.

Principal+ is ‘n multi-taal stelsel!

Die stelsel gebruik ‘n gesertifisierde SSL sertifikaat om data na u web-blaaier met 256-bit enkripsie te enkripteer, wat beteken dat enige inligting wat tussen u en die lêerbediener gestuur word veilig is!

Die stelsel gebruik SSL enkripsie en is internet-veilig gesertifiseer!

Funksionaliteit:


Komm Finansies Algemene Opstelling Personeel Leerders Kurriculum